Dame vir koffie en sommer net gesels - Nigel

Saturday, 14 April 2018
No photo

Item details

City: Nigel, Gauteng
Offer type: For Free

Contacts

Contact name Chris

Item description

Ek is n enkelblanke man. Ek is opsoek na n dame wat ook soms verveeld is en n bietjie geselskap sal wardeer. Ek is baie dae maar redelik verveeld en weet nie waar ontmoet mense in die omgewing. Nie opsoek na n verhouding of bybedoelings. Ek is skoon, fiks en goedversorgd. Ek het sober gewoontes, maar drink wel n drankie of drie. Ek is goed opgevoed. Laat weet as iemand dalk n ietsie wil gaan nuttig iewers...dankie